send link to app

Mediteer Op Sy Woord app for iPhone and iPad


4.9 ( 639 ratings )
Reference Lifestyle
Developer: Frederik Eloff
Free
Current version: 1, last update: 7 years ago
First release : 15 Mar 2013
App size: 9.98 Mb

Hierdie app bevat noukeurig gekiesde verse en beloftes waarop jy kan mediteer in enige omstandighede. Dit is n hulpmiddel wat jou sal help om God se Woord te bewaar binne-in jou hart. Met n druk van jou vinger kan jy kos hê vir jou siel - gebruik dit op die trein, terwyl jy wag vir n bus of in ’n ry; mediteer op dit voor n vergadering, terwyl jy pendel, of terwyl jy wag vir die ketel om te kook.

God sê vir ons om heeldag op Sy Woord te mediteer. Hy belowe dat ons voorspoedig sal wees in alles wat ons doen, dat dit genesing vir ons hele liggaam sal wees, en dat ons sal wees soos n boom wat geplant is by waterstrome van lewe.

Dit bevat slegs Afrikaanse versies. It contains only Afrikaans verses.